VOLG ONS REGDEUR SUID-
AFRIKA EN VIND UIT HOE
PRAGTIG ONS LAND IS!
Ons besoek klein dorpies, gesels
met interessante mense en deel
inligting van elke dorpie met jou op
ons reis deur die land!
KOMMENTAAR & VOORSTELLE
Ons sien baie daarna uit om kommentaar en voorstelle van jou af te ontvang! Stuur dit gerus aan ons hier onder!
Hierdie programme sal ook uitgesaai word op radio - jy kan hier onder na die radiostasie of potgooi gaan luister!
Spotify
Kyk na ons episode op
Spotify.
STEL JY BELANG OM ‘N EPISODE TE BORG OF JOU
BESIGHEID ONDER ONS DORPE SE REGISTERS TE LAAI
TEEN ‘N MINIMALE MAANDELIKSE FOOI?
Indien jy jou besigheid laai op ons webblad onder die betrokke dorp sal jy ook die
voordeel trek van ons Youtube kanaal en Radio stasie program! Jy kan ons ook
uitnooi om met jou ‘n onderhoud te kom voer oor jou besigheid!
Kontak ons gerus so spoedig moontlik hier onder!
PADLANGS DEUR DIE RSA
Besoek gerus ons YOUTUBE kanaal by @PadlangsdeurdieRSA
Kontak ons
Ons is op reis, so jy sal ons op ons
sosiale media kanale kan kontak of per
e-pos!
Volg ons
+27 87 147 2005
admin@padlangsdeurdiersa.co.za
DORPIES EN HUL
INLIGTING!
Kliek bo op die “Dorpe
besoek” knoppie om die
inligting van die dorpies
wat ons reeds besoek het
te besigtig.
Padlangs deur die RSA © 2025
** Updated 2025-10-14 | 17:30 **